MVISIONART PROMOSIES

Stylelavie Slimming
KnowUdna

Yolandi Wiese

Gert van Wyk

Stylelavie Slimming Salon

Beauty, Cosmetic & Personal Care

http://www.stylelavieslimming.co.za/

 

+Cell: 27 71 689 2636

Email: info@knowudna.com

Cnr of Taback and Louws Street
Paarl, Cape Town, 7646

LUISTER & LEESSTOF TOT NADENKE

Wie is ek

Lise Swart

http://www.wieisek.co.za/

lise@wieisek.co.za

RSG radio Vrydae 11:30

Wie de vlog is ek?

 

Vlog'it, ek moet dit weet - al neem dit 'n leeftyd. Hierdie webjoernaal is ‘n spirituele pelgrimstog, 'n bron van indiepte analise waar alle aspekte, dimensies en fasette van menswees ondersoek word. As jy ook worstel met eksistensiële vrae om sin te maak van die lewe en om die doel van jou bestaan te vind voor die dood op 'n onbekende wyse intree - en vrae het soos: Wanneer ek doodgaan gaan my brein en liggaam vrot word, en grond word... of as...is dit al wat daar is? Is daar lewe na dood? En as jy ook meer wil weet oor jóú brein en jou liggaam, jou siel & gees – moenie die volgende publikasie misloop wanneer ek dié seisoen se reeks afskop met DNA toetse - want ek wil weet wie de vlog ek is.

 

Spirituele krag

Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise in Afrikaans. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en word elke Vrydag uitgegee deur Arena Holdings en Vrye Weekblad.

 

VIDEO & PODGOOI

https://www.youtube.com/watch?v=wxiBBdIh9N8

 

Wie is ek? #diegetuienis

 

Die boek is beskikbaar by www.diegetuienis.co.za onder die "Winkel" opsie.  Die Getuienis www.diegetuienis.co.za

Dr. Hennie J. De Villiers

Human & Rousseau, 1997

ISBN0798137479, 9780798137478

 

MUSIEK PROMOSIE